Sit, Kniel, Staan…….Maar vir Hemels Ontwil, Moet Net Nie Poep Nie..!!

who-farted

 

To all my English followers who have just landed on this blog……then scroll down and wonder if there is something wrong with your screen…Chillax…its not your eyes deceiving you, it is in another language….Afrikaans…

I have been prompted, to gear up a language I haven’t spoken, read or written in over 10 years..and with the little comment from a fellow blogger,   Abrie Joubert  , I have taken upon myself one heck of a challenge…..

If you don’t use it you loose it and having fibrofog will make it even more of a challenge.

http://www.everydayhealth.com/fibromyalgia/improve-your-memory-with-fibromyalgia.aspx

I do like challenges…So here goes nothing ……… Advance apologies for poor grammar and gawd for bid spelling mistakes….

 

My afrikaanse se brein het gisteraand  n rat gekry.

And before someone points out that the ‘n’ hasnt got a ‘cappie’ on it….it’s because my laptop doesn’t have one….and my ipad is dead,…No!, Seriously its dead…..so much so that I jumped on it to make sure it was…bloody apple shyt…. so back to Noahs arks cupboard under the stairs to hall out the old toshiba….

Nodeloos om te sê, ek het nie  geslaap nie….Al wat ek kon dink was dat dit kan enige kant toe gaan……

Of, ek gaan net n POEPHOL van myself  maak.. En DAAR was die titel !

Toe ek n kind was, was kerk toe gaan n  ‘Jy MOET’ en ‘Jy SAL’ GAAN,  nekslag elke Saterdag aand.  Daar was geen manier om by die huis te bly, maak nie saak wat jy se of hoeveel jy smeek, kerk, dit was…

Die enigste manier om nie te gaan was om te sterf….maar dan sal jy nog steeds daar eindig….n GEEN WEN situasie…

Drie ure van jou lewe, en al wat jy kon doen was om agter ou tantes, met hoede die grootte van tafels op hul koppe, te sit…jy kon blerrie niks sien nie and die gedagte dat die dominee se mond het nie eers begin brom nie, was genoeg om n kind na pa se drink kas toe te dryf.

Maar daar is altyd n nar gereed vir aksie, iets om na uit te sien. n Kind  wat  aan die bokant van sy stem uitroep ‘Ma ek will Pee’ en in die selfde asem druk hy n poep so hard dat tante Kuiken, ja dit was haar naam… amper ‘n hartaanval gehaad van skande.

Dominees poep ook.. en hy het n mikrofoon op sy das.. die brul uit sy boude was oorverdowende   ..die gemeente buig hul koppe en probeer om nie te reageer nie…die kinders huil met lag…

Net die woord Poep het kinders in steke, nie te min die ware jacob…Dit herinner my aan n stel werkboek wat ons gehad het in skool… Koning van Katoren     ..en die woorde “poespas” (bls 8) en “vogelpoep” (bls 24)  het almal in trane gehad.

http://www.leesfeest.nl/boek/koning-van-katoren

http://www.letterenfonds.nl/nl/boek/616/koning-van-katoren

Daar is soveel stories wat ek kan vertel oor ‘oopsies’ in die kerk en ander byeenkomste…maar dit sal moet wag tot ek my brein n ruskans gee.  Ek dink Ek het redelik goed gedoen vir nou..
Voordat ek gaan , wil ek graag een van my ‘all time’ gunsteling gedigte deel, en as jy nie huil van die lag teen die einde van die gedig…….

          Soek Help, Vinnig..

 

Lekker Lag mense……

 

OM TE POEP – DEUR AG VISSER (1878 – 1929)

O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
Ek kan nie meer sit nie, my maag wil werk
Die dominee praat lank en die son sit laag
Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag

Eers word ek warm, en dan weer koud
Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
Dominee, Dominee praat tog klaar
My rug trek krom, die gort is gaar

Dit knal en dit kraak en my derms kreun
Toe los ek ‘n poep wat die gallery laat dreun
Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.

Die dominee bly stil sy oe omgedop
Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
Kort agter die hakke van die stereo klank
Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank

Party begin te hoes, en ander te proes
Ander weer waai met sakdoeke woes
My oë traan, my kop die sak
Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak

Sowaar as wragtig net die volgende keer
Is dit toe presies wat moes gebeur
Ek dag dis ‘n poep want die drukking is kwaai
Te laat besef ek dis ‘n ander lawaai

Geskok na die gerommel soos ‘n donderstorm
Kom ek agter die poep het ‘n knopperige vorm
Die dominee bly stil en gluur my aan
‘n ouderling begin woedend sy weg na my baan

My broek is nat en die pype staan wyd
so het ek my laas as kind beskyt
My maag is so seer, my bene die knak
Ek het so wragtig in my broek gekak

Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom
Een ding het ek van kerkgang geleer
As jou maag wil werk, sit naby die deur

En as jou derms begin draai en jou poephol blom
Sorg dat jy vinnig by die kakhuis uitkom.

 

stock-vector-brain-comics-laugh-and-fart-out-a-message-of-happiness-276249140

Advertisements

One thought on “Sit, Kniel, Staan…….Maar vir Hemels Ontwil, Moet Net Nie Poep Nie..!!

  1. I have read this just now. I am honored to be mentioned in your blog (honored enough to even spell honored in in American 😉 ) and to have contributed to your inspiration – no that doesn’t sound right I did not act out what is mentioned in the poem!! And now we are just waiting for your foreign language book to be published – I suggest Afrikaans 🙂 🙂 Okay, okay, I will allow you to finish “I cried a thousand tears” first, as it is in a foreign (to me)…
    Coincidentally I mention laughter in church when it was not allowed in my latest blog (but that has changed) in my latest Afrikaans blog – still to be published; probably tonight.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s